Quantcast
Channel: Mini Kuier » Breinkos
Browsing all 46 articles
Browse latest View live

Het jy geweet?

Magnete kan hul magnetisme verloor as dit met ’n hamer geslaan word of as dit in ’n warm vlam gehou word Baie wetenskaplikes glo die aarde se magnetiese veld help trekvoëls, soos swaeltjies, om hul...

View Article



Het jy geweet?

Botaniste glo koejawels kom oorspronklik uit Sentraal-Amerika of die suide van Mexiko Dit het 5 keer meer vitamien C en 70 keer meer vesel as lemoene ’n Koejawel het tussen 100 en 500 pitte (sade) Raai...

View Article

Het jy geweet?

Liquorice word gemaak van die soet wortel van die liquorice-plant Glycyrrhiza glabra en word gebruik om swart liquorice-lekkers mee te geur Liquorice kan gebruik word om maagsere en ‘n seerkeel te...

View Article

Het jy geweet?

Die Canal du Midi is Europa se oudste kanaal wat steeds in gebruik is. Dit is tussen 1666 en 1681 gebou en is 240 km lank. 24 riviere in Frankryk is langer as 300 km In 2003 het die Durex Global Sex...

View Article

Het jy geweet?

Morgan Freeman het eers as ’n klerk/tikker gewerk toe hy in 1959 in Kalifornië gekom het Die meeste rolle waarin hy gespeel het, is nie oorspronklik vir ’n African American akteur geskryf nie In die...

View Article


Het jy geweet?

Daar is ’n gebou in Nieu-Seeland wat soos ’n hond lyk Honde kan tot by vyf tel Die gemiddelde hond is so intelligent soos ’n 2-jarige kleuter Raai wie 28 November: Sy het in die fliek Double Jeopardy...

View Article

Het jy geweet?

Rooibostee is nie regtig ’n tee nie, maar ’n soort kruie Rooibostee se rooi kleur kom van die kleur wat dit ontwikkel tydens die natuurlike fermentasieproses nadat dit geoes is Daar word geen...

View Article

Het jy geweet?

Die Nylrivier is die langste rivier in die wereld en ongeveer 6 650 km lank Dit vloei deur Kenia, Eritrea, die Kongo, Burundi, Uganda, Tansanië, Rwanda, Egipte, Soedan en Etiopië Die Nyl vloei by die...

View Article


Het jy geweet?

Kersies is steenvrugte en deel van dieselfde familie as perskes, pruime, appelkose en amandels Die Romeine het in 70 BC kersies ontdek Jy kry soet kersies (Prunus avium) en suur kersies (Prunus...

View Article


Het jy geweet?

Wanneer hulle bedreig voel kan hulle baie aggressief word en is daarom bekend as een van die gevaarlikste diere in Afrika ’n Seekoei kan baie vinniger as ’n mens hardloop Hippopotamus beteken ‘river...

View Article

Het jy geweet?

Die maan is ongeveer 384 403 km van die aarde Die maan wentel elke 27,3 dae om die aarde Die eerste mens op die maan was Neil Armstrong Raai wie 3 Desember: Die bekende sanger is met Nicole Kidman...

View Article

Het jy geweet?

Johannesburg is die tweede grootste stad in Afrika (Kaïro is die grootste) As gevolg van die lugdruk vat dit ’n minuut langer om ’n eier in Johannesburg te kook as in Kaapstad Daar is ook ’n...

View Article

Het jy geweet?

Jellievisse is nie regtig visse nie, al is daar “vis” in hul naam Visse se skubbe is bedek met ’n slymlaag wat hulle in die water help beweeg ’n Tunavis kan tot 70 km/h swem Raai wie 5 Desember:...

View Article


Het jy geweet?

Die kabelstelsel wat vir die kabelkar op Tafelberg gebruik word, is van Switserland Daar is laas in 1802 ’n leeu op Tafelberg gesien Die kabelkar neem besoekers ’n hele 704 m teen die berg uit – van...

View Article

Het jy geweet?

In baie ander lande word tamatiesous ketchup genoem Baie mense glo tamatiesous is gesond omdat dit die antioksidant lycopene bevat. Die hoeveelheid lycopene in tamatiesous is egter te min om jou...

View Article


Het jy geweet?

Daar is al in 6 000 BC opgeteken dat mense gepoleerde klippe vir spieëls gebruik het in Anatolië (vandag Turkye) Die eerste silwerglas-spieël is in 1835 deur die Duitse apteker Justus von Liebig gemaak...

View Article

Het jy geweet?

Voor roomys in die 10de eeu van melk gemaak is, was dit regtig van ys gemaak Die eerste roomys is in 1851 in Boston, VSA in groot maat vervaardig In Amerika word Julie gesien as Nasionale Roomysmaand...

View Article


Het jy geweet?

Koeie het nie regtig 4 mae nie, maar 1 maag met 4 kamers Rooi maak nie regtig ’n bul kwaad nie, hulle is kleurblind en kan nie tussen rooi en groen onderskei nie. Hulle word kwaad vir die beweging van...

View Article

Het jy geweet?

Duisende jare gelede was daar nie ’n stuk see tussen Robbeneiland en Suid-Afrika nie Robbeneiland is tussen 1939 en 1945 ’n opleidingstasie in die Tweede Wêreldoorlog Sedert 1997 is dit ’n museum en...

View Article

Het jy geweet?

Ertjies kom waarskynlik van Etiopië en Turkeye af Dit is al 6 000 BC verbou en was deel van die Romeine en Grieke se dieet Jy kry twee soorte ertjies: Die wat jy met peul en al kan eet, soos sugar...

View Article
Browsing all 46 articles
Browse latest View live